age ~86
from Loveland, OH
In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met ’n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van ’n stadsgesin wat bestaan uit ’n vergeetagtige ma, ’n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul “Hollandse” hond, ’n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en ’n buite-aa...
Author
Eleanor Baker
Binding
Kindle Edition
Pages
274
Publisher
Human & Rousseau
ISBN #
4
In Die kwart-voor-sewe-lelie skryf Eleanor Baker met 'n satiriese aanslag en fyn insig oor die wel en wee van 'n stadsgesin wat bestaan uit 'n vergeetagtige ma, 'n gemoedelike pa, Iris en haar twee susters, Elsa en Kara, hul "Hollandse" hond, 'n huishulp wat presies weet wat sy wil hê en 'n buite-aa...
Author
Eleanor Baker
Binding
Audible Audio Edition
Publisher
Human & Rousseau
ISBN #
3
Eleanor Baker se Die ander Marta het as tema die "dienende Marta" wat met al haar verborge verlangens en vrese aanhou om haar rol gedienstig te vervul, maar dan deur ʼn groot ingryping (hier grotendeels deur haarself geïnisieer) geleidelik bevry word. Die Marta van die titel is ʼn middeljarige boervro...
Author
Eleanor Baker
Binding
Audible Audio Edition
Publisher
Human & Rousseau
ISBN #
2
’n Heruitgawe van twee van Eleanor Baker se verhale. Hierdie twee verhale, uitgegee onder haar eie naam, handel oor mense wat liefde vind op onverwagte plekke. In Die Nes kruip Karoline diep in haar gedagtewêreld vir die werklikheid weg ná ’n traumatiese ervaring. Dokter Duson moet ’n manier vind om...
Author
Eleanor Baker
Binding
Kindle Edition
Pages
488
Publisher
Tafelberg
ISBN #
1
Die verhaal van Lize Bergen, ’n Suid-Afrikaanse meisie wat vanweë siekte ’n lang tyd in ’n sanatorium in Europa deurbring en liefde vind in die proses om haar met haar siektetoestand te versoen. ’n Besonderse liefdesdrama wat veel dieper as die oppervlak gaan.
Author
Eleanor Baker
Binding
Kindle Edition
Pages
192
Publisher
Human & Rousseau
ISBN #
5